Nuus
Hier is al ons doen en late die afgelope tyd. Kliek gerus op die artikels onder om meer uit te vind.
| |
Kom kuier saam op 8 November 2026 en geniet heerlike kerrie en rys, eetgoed en tradisionele Suid-Afrikaanse lekkernye.
Biltong, droëwors, koek en koeksisters sal te koop wees.
Almal welkom – kom koop, kom eet en kom kuier saam! |
| |
Kom vier Vrouedag saam met ons op ’n heerlike, kreatiewe manier!
Ons maak hierdie jaar ’n pragtige Kerskrans terwyl ons lekker kuier en ’n glasie bubbly geniet.
’n Oggend vol kreatiwiteit, lag, lekker gesels en spesiale vrouetyd.
|
| |
Luister saam as Ds Rian gesels deur die week vanaf 2 Februarie 2026 |
